publicidade

2 Coríntios 2

5 Maar as iemand droefheid veroorsaak het, dan het hy my nie bedroef nie, maar -- ek wil nie oordryf nie -- min of meer julle almal.6 Vir so iemand is daardie bestraffing deur die meerderheid genoeg;7 sodat julle daarenteen hom liewer moet vergewe en vertroos, dat so iemand nie miskien deur al te groot droefheid verteer word nie.8 Daarom vermaan ek julle om die liefde aan hom te bevestig.

publicidade