publicidade

Atos 13

1 En daar was in die plaaslike gemeente in Antioch¡ë sekere profete en leraars, naamlik B rnabas en S¡meon wat Niger genoem word, en Lucius, die Ciren,ër, en Man en, wat saam met Herodes, die viervors, grootgeword het, en Saulus.2 En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou B rnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.3 En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan.

publicidade