publicidade

Atos 13

2 En terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou B rnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek hulle geroep het.3 En toe hulle gevas en gebid het en hulle die hande opgelê het, laat hulle hul gaan.4 So het hulle dan, deur die Heilige Gees uitgestuur, afgegaan na Seleucië en daarvandaan weggevaar na Ciprus.

publicidade