publicidade

Atos 8

5 En Filippus het afgekom in 'n stad van Samar¡a en Christus aan hulle verkondig.6 En die skare het eendragtig ag gegee op die woorde van Filippus toe hulle dit hoor en die tekens sien wat hy doen.7 Want uit baie van die wat onreine geeste gehad het, het die geeste uitgegaan terwyl hulle met 'n groot stem skreeu; en baie wat lam en kreupel was, het gesond geword.8 En daar was groot blydskap in daardie stad.

publicidade