8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in die Here -- wandel soos kinders van die lig.9 Want die vrug van die Gees bestaan in alle goedheid en geregtigheid en waarheid.10 En beproef wat die Here welbehaaglik is;
publicidade