publicidade

Efésios 5

15 Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse;16 en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.17 Daarom moet julle nie onverstandig wees nie, maar verstaan wat die wil van die Here is.

publicidade