publicidade

Êxodo 40

1 Verder het die HERE met Moses gespreek en gesê:2 Op die dag van die eerste maand, op die eerste van die maand, moet jy die tabernakel van die tent van samekoms oprig.3 En jy moet daarin plaas die ark van die Getuienis en die ark met die voorhangsel bedek.

publicidade