publicidade

Gálatas 4

4 Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur, gebore uit 'n vrou, gebore onder die wet,5 om die wat onder die wet was, los te koop, sodat ons die aanneming tot kinders kan ontvang.6 En omdat julle kinders is, het God die Gees van sy Seun in julle harte uitgestuur, en Hy roep: Abba, Vader!

publicidade