publicidade

Jeremias 17

9 Bedrieglik is die hart bo alle dinge, ja, verdorwe is dit; wie kan dit ken?10 Ek, die HERE, deursoek die hart, toets die niere, om aan elkeen te gee na sy weë, volgens die vrug van sy handelinge.

publicidade