J贸 2

9 Toe s锚 sy vrou vir hom: Volhard jy nog in jou vroomheid? Se毛n God, en sterf!

10 Maar hy antwoord haar: Soos 'n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job nie gesondig met sy lippe nie.