J贸 29

12 Want ek het die ellendige gered wat om hulp geroep het, en die wees en hom wat geen helper het nie.

13 Die se毛n van hom wat klaar was om onder te gaan, het op my gekom; en die hart van die weduwee het ek laat jubel.