Lucas 22

17 En toe Hy 'n beker geneem het, dank Hy en sĂȘ: Neem dit en deel dit onder julle.

18 Want Ek sĂȘ vir julle: Ek sal sekerlik nie drink van die vrug van die wynstok voordat die koninkryk van God gekom het nie.

19 Daarop neem Hy brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sĂȘ: Dit is my liggaam wat vir julle gegee word; doen dit tot my gedagtenis.

20 Net so neem Hy ook die beker n die maaltyd en sĂȘ: Hierdie beker is die nuwe testament in my bloed wat vir julle uitgestort word.