Lucas 4

3 Toe sĂȘ die duiwel vir Hom: As U die Seun van God is, sĂȘ vir hierdie klip dat dit brood moet word.

4 Maar Jesus antwoord en sĂȘ vir hom: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke woord van God.