Lucas 9

32 En Petrus en die wat saam met hom was, was deur die slaap oorweldig. Maar toe hulle wakker word, sien hulle sy heerlikheid en die twee manne wat by Hom staan.

33 En toe hulle van Hom weggaan, sĂȘ Petrus vir Jesus: Meester, dit is goed dat ons hier is; laat ons dan drie hutte maak, een vir U en vir Moses een en een vir ElÂĄa -- hy het nie geweet wat hy sĂȘ nie.