Marcos 10

28 Toe begin Petrus vir Hom te sĂȘ: Kyk, ons het alles verlaat en U gevolg.

29 En Jesus antwoord en sĂȘ: Voorwaar Ek sĂȘ vir julle, daar is niemand wat huis of broers of susters of vader of moeder of vrou of kinders of grond ter wille van My en van die evangelie verlaat het nie,

30 of hy ontvang nou in hierdie tyd honderd maal soveel: huise en broers en susters en moeders en kinders en grond, saam met vervolginge, en in die eeu wat kom, die ewige lewe.

31 Maar baie wat eerste is, sal laaste wees, en die wat laaste is, eerste.