Marcos 11

20 En toe hulle vroeg in die mĂŽre verbygaan, sien hulle die vyeboom, verdroog van die wortels af.

21 En Petrus het onthou en vir Hom gesĂȘ: Rabbi, kyk, die vyeboom wat U vervloek het, is verdroog.

22 Jesus antwoord en sĂȘ vir hulle: Julle moet geloof in God hĂȘ.

23 Want, voorwaar Ek sĂȘ vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sĂȘ: Hef jou op en werp jou in die see -- en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sĂȘ, sal gebeur -- hy sal verkry net wat hy sĂȘ.

24 Daarom sĂȘ Ek vir julle: Alles wat julle in die gebed vra, glo dat julle dit sal ontvang, en julle sal dit verkry.

25 En wanneer julle staan en bid, vergeef as julle iets teen iemand het, sodat julle Vader wat in die hemele is, ook julle jul oortredinge mag vergewe.