Marcos 14

22 En terwyl hulle eet, neem Jesus brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan hulle en sĂȘ: Neem, eet, dit is my liggaam.

23 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle, en hulle het almal daaruit gedrink.

24 En Hy sĂȘ vir hulle: Dit is my bloed, die bloed van die nuwe testament, wat vir baie uitgestort word.

25 Voorwaar Ek sĂȘ vir julle, Ek sal nooit meer van die vrug van die wynstok drink nie, tot op daardie dag wanneer Ek dit nuut sal drink in die koninkryk van God.