Marcos 4

37 En 'n groot stormwind het opgekom, en die golwe het in die skuit geslaan, sodat dit al vol wou word.

38 Maar Hy was agter op die skuit aan die slaap op die kussing. En hulle het Hom wakker gemaak en vir Hom gesĂȘ: Meester, gee U nie om dat ons vergaan nie?

39 En Hy het opgestaan en die wind bestraf en vir die see gesĂȘ: Swyg, wees stil! En die wind het gaan lĂȘ, en daar het 'n groot stilte gekom.

40 Toe sĂȘ Hy vir hulle: Waarom is julle so bang? Hoe het julle dan geen geloof nie?

41 En 'n groot vrees het hulle oorweldig, en hulle het vir mekaar gesĂȘ: Wie is Hy tog, dat selfs die wind en die see Hom gehoorsaam is!