Mateus 12

10 En daar was 'n man met 'n verdorde hand, en hulle het Hom gevra en gesĂȘ: Is dit geoorloof om op die sabbat gesond te maak? -- sodat hulle Hom sou kan aanklae.

11 Maar Hy sĂȘ vir hulle: Watter mens sal daar onder julle wees wat een skaap het, en as dit op die sabbat in 'n sloot val, dit nie sal gryp en uithaal nie?

12 Hoeveel meer is 'n mens dan nie werd as 'n skaap nie! So is dit dan geoorloof om op die sabbat goed te doen.

13 Toe sĂȘ Hy vir die man: Steek jou hand uit! En hy het dit uitgesteek, en dit is herstel, gesond soos die ander een.