Mateus 16

13 En toe Jesus in die streke van Cesar,a-Filippi kom, vra Hy sy dissipels en sĂȘ: Wie sĂȘ die mense dat Ek, die Seun van die mens, is?

14 En hulle antwoord: Sommige Johannes die Doper, en sommige ElÂĄa, en ander Jeremia of een van die profete.

15 Hy sĂȘ vir hulle: Maar julle, wie sĂȘ julle is Ek?

16 En Simon Petrus antwoord en sĂȘ: U is die Christus, die Seun van die lewende God.