Mateus 16

15 Hy sĂȘ vir hulle: Maar julle, wie sĂȘ julle is Ek?

16 En Simon Petrus antwoord en sĂȘ: U is die Christus, die Seun van die lewende God.

17 Toe antwoord Jesus en sĂȘ vir hom: Salig is jy, Simon Bar-Jona, want vlees en bloed het dit nie aan jou geopenbaar nie, maar my Vader wat in die hemele is.