Mateus 19

23 En Jesus sĂȘ vir sy dissipels: Voorwaar Ek sĂȘ vir julle dat 'n ryk man beswaarlik in die koninkryk van die hemele sal ingaan.

24 En verder sĂȘ Ek vir julle, dit is makliker vir 'n kameel om deur die oog van 'n naald te gaan as vir 'n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.

25 Toe sy dissipels dit hoor, was hulle baie verslae en sĂȘ: Wie kan dan gered word?

26 Maar Jesus het hulle aangekyk en vir hulle gesĂȘ: By mense is dit onmoontlik, maar by God is alle dinge moontlik.