5 En hulle het vir hom gesê: Te Betlehem in Jud,a, want so is daar deur die profeet geskrywe:6 En jy, Betlehem, land van Juda, is volstrek nie die geringste onder die vorste van Juda nie, want uit jou sal 'n leidsman voortkom wat vir my volk Israel 'n herder sal wees.
publicidade