Mateus 24

23 As iemand d n vir julle sĂȘ: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! -- moet dit nie glo nie.

24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

25 Kyk, Ek het dit vir julle vooruit gesĂȘ.

26 As hulle dan vir julle sĂȘ: Kyk, Hy is in die woestyn -- moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer -- moet dit nie glo nie.