Mateus 9

2 En hulle het 'n verlamde man wat op 'n bed lĂȘ, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sĂȘ Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.

3 En sommige van die skrifgeleerdes het by hulleself gesĂȘ: Hierdie man praat godslasterlik.

4 En toe Jesus merk wat hulle gedagtes was, sĂȘ Hy: Waarom bedink julle slegte dinge in julle harte?

5 Want wat is makliker, om te sĂȘ: Die sondes is jou vergewe! of om te sĂȘ: Staan op en loop?

6 Maar dat julle kan weet dat die Seun van die mens mag het om op aarde sondes te vergewe -- toe sĂȘ Hy vir die verlamde man: Staan op, neem jou bed op en gaan na jou huis toe.

7 En hy het opgestaan en huis toe gegaan.