publicidade

Romanos 8

6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede,7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie.8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie;

publicidade