1 'n Bedevaartslied. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan!2 Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE!
publicidade