1 Vir die musiekleier. 'n Psalm van Dawid.2 Mag die HERE u verhoor in die dag van benoudheid! Mag die Naam van die God van Jakob u beskerm!3 Mag Hy u hulp stuur uit die heiligdom en u ondersteun uit Sion!4 Mag Hy dink aan al u spysoffers en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela.
publicidade