7 Nou weet ek dat die HERE sy gesalfde verlos; Hy sal hom verhoor uit sy heilige hemel met magtige dade van verlossing van sy regterhand.8 Sommige roem op strydwaens en ander op perde, maar ons sal roem op die Naam van die HERE onse God.
publicidade