1 'n Psalm, 'n lied by die inwyding van die Huis. Van Dawid.2 Ek sal U verhoog, HERE, want U het my opgetrek en my vyande oor my nie laat bly wees nie.3 HERE, my God, ek het U aangeroep om hulp, en U het my gesond gemaak.
publicidade