20 Ons siel wag op die HERE; Hy is ons hulp en ons skild;21 want ons hart is bly in Hom, omdat ons op sy heilige Naam vertrou.22 Laat u goedertierenheid, HERE, oor ons wees net soos ons op U wag!
publicidade