4 Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou.5 Hy het geregtigheid en reg lief; die aarde is vol van die goedertierenheid van die HERE.6 Deur die Woord van die HERE is die hemele gemaak en deur die Gees van sy mond hulle hele leër.
publicidade