3 Bet. Vertrou op die HERE, en doen wat goed is; bewoon die aarde en beoefen getrouheid,4 en verlustig jou in die HERE; dan sal Hy jou gee die begeertes van jou hart.5 Gimel. Laat jou weg aan die HERE oor en vertrou op Hom, en Hy sal dit uitvoer;6 en Hy sal jou geregtigheid laat voortkom soos die lig en jou reg soos die middag.
publicidade