6 Deur U sal ons ons teëstanders omstoot; in u Naam sal ons hulle vertrap wat teen ons opstaan.7 Want ek vertrou nie op my boog nie, en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie;8 maar U het ons verlos van ons teëstanders en ons haters beskaamd gemaak.
publicidade