23 En Hy het aan die wolke daarbo bevel gegee en die deure van die hemel oopgemaak;24 en Hy het manna op hulle laat reën om te eet en koring van die hemel aan hulle gegee.25 Mense het die brood van die engele geëet; Hy het hulle volop padkos gestuur.
publicidade